Optima Afslaers Optima Afslaers Slaan die bod toe met optimisme!
  • Tuis
  • Agtergrond
  • Dienste
    • Bykomende dienste
  • Veilings datums
  • Span
  • Gallery
  • Kontak Ons
Subscribe

Uit die hand transaksies

Gesoek

Beskikbaar

  • facebook Vertel iemand op Facebook
  • linkedin Vertel iemand op Linkedin
  • twitter Tweet oor Optima!
  • email Epos hierdie aan jou vriend

Soek

Terugvoer

Geagte Louw en Optima-span Eerstens wil ek julle 'n voorspoedige 2010 toewens, mag jul wildste drome oortref word! Baie dankie vir jul diens met ons Clocolan Bonsmara veiling, dit was profesioneel en bitter netjies! Dankie ook vir die veilingsverslag wat jul so spoedig na die afloop voorsien het. Die inligting daarin vervat, is vir ons as verkopers van kardinale belang om ons veiling se voortbestaan te verseker! Baie sterkte met jul aktiwiteite deur die jaar glo dit sal goed gaan! Sien Oktober Groete
— Dries en AJ van Rooyen Mooivlakte Bonsmaras

Jongste Nuus

RSS
Beskikbaar:

by Amanda op April 23, 2012 in Algemeen, Beskikbaar, Nuus, Uit die hand transaksies

Beskikbaar: 260 Speenkalwers Kontak EP Bergh 0836517269

Dringend gesoek:

by Amanda op April 23, 2012 in Algemeen, Nuus, Opsoek Na, Uit die hand transaksies

Dringend opsoek na: 15 – 20 Dragtige Beefmaster Koeie, Koeie met Kalwers of Dragtige Verse Top kwaliteit melkbeeste Kontak Francois Naude0721919319

Kruger en Rutland Bonsmaras 29 Maart 2012

by Amanda op April 20, 2012 in Algemeen, Nuus, Veilingsverslae

Kruger en Rutland Bonsmaras 29 Maart 2012 Soort Gem. (R) Hoogste (R) Koper van duurste dier Verkoper van duurste dier Bulle R 26 166.67 R 30 000.00 ...

Skatkis Bonsmaras 28 Maart 2012

by Amanda op April 20, 2012 in Algemeen, Nuus, Veilingsverslae

Skatkis Bonsmaras 28 Maart 2012 Soort Gem. (R) Hoogste (R) Koper van duurste dier Verkoper van duurste dier Bulle R 39 666.67 R 150 000.00 W & ...

Mielieboere Bonsmaras 23 Februarie 2012

by Amanda op February 27, 2012 in Algemeen, Nuus, Veilingsverslae

Mielieboere Bonsmaras 23 Februarie 2012 Soort Gem. (R) Hoogste (R) Koper van duurste dier Verkoper van duurste dier Bulle R 31 176.47 R 39 000.00 BRT Boerdery ...

Opkomende Veilings

  • Leonliza Bonsmaras 22 Mei 2012

    May 22, 2012

  • Sernick Bonsmaras 23 Mei 2012

    May 23, 2012

  • Umpukane Bonsmaras 31 Mei 2012

    May 31, 2012

  • Redgate Bonsmaras 6 Junie 2012

    June 6, 2012

  • Mid Vrystaat Bonsmaras 14 Junie 2012

    June 14, 2012

Nuus Afdelings

  • Algemeen (36)
  • Nuus (23)
  • Uit die hand transaksies (10)
    • Beskikbaar (3)
    • Opsoek Na (6)
  • Veilingsverslae (36)

© 2012 Optima Afslaers. Alle Regte Voorbehou.

Produced By Kraal Media & Marketing

  • Kom gesels saam:Kom gesels saam:
  • Kom gesels saam op Facebook. Kom gesels saam op Facebook.