Hoekom Optima?
Optima bied die volgende:
- Betaling op die dag van veiling.
- Duursame nuwe generasie, doelgerigte en verbruikersvriendelike toerusting.
- Dinamiese, gemotiveerde en uiters professionele personeelkorps.
- Volledige bestuursgeoriënteerde verslae met afsluit van veiling.
- ‘n Wye verskeidenheid van gesoute afslaers beskikbaar.
- Veekundige en landboukundige ondersteuningsdienste is beskikbaar.
- Spesialiseer in alle veilings met spesifieke fokus op die stoetbedryf.
Vir meer inligting oor die dienste wat ons lewer ten opsigte van veilings, klik hier.



