Bykomende dienste

Landboukundige Advies en Dienste met ‘n holistiese benadering soos:

  • Kuddedienste
  • Weidingsbestuur & Stelsels
  • Voedingsaspekte
  • Rekordhouding
  • Beplanning t.o.v. veilings, promosies en bemarking

Lewering van praktiese bestuursaspekte soos:

  • Brandmerk
  • Onthoring
  • Tatoeëring
  • Immunisering

Voorsiening van:

  • Alle veemiddels
  • Veetoerusting

Lede van:

  • Die Suid-Afrikaanse Raad vir Natuurwetenskaplike Professies
  • Die Suid-Afrikaanse Assosiasie Vir Professionele Veekundiges



Finansiële Dienste:

Behartig deur Johan Bergh Rekenmeesters

  • Belastingsadvies
  • Rekenkundige-advies
  • Beleggingsadvies
  • Waardasies
Navrae:
Johan Bergh
083 652 0488
johan@optima-afslaers.co.za