Dienste

Optima se dienste sluit die volgende in:

  • Uitvoering van u bemarkingsplan ten opsigte van die veiling
  • Koördinering van borge
  • Uitstuur van inskrywingsvorms
  • Ontvangs van inskrywingsvorms
  • Verwerking van inskrywings
  • Samestelling van katalogus
  • Inligting vanaf genootskap aanvra
  • Verifiëring van data deur die kantoor
  • Koördineer finale saamstel van katalogus
  • Ontvangs en lotnumering van veilingsdiere
  • Registrasie met veiling
  • Administrasie op veiling
  • Verrekening
  • Weglaai van dier
  • Alle tipe uit die hand transaksies

Vir meer inligting oor verdere dienste wat ons lewer, klik hier.