by Amanda
op April 20, 2012
in Algemeen, Nuus, Veilingsverslae
Kruger en Rutland Bonsmaras 29 Maart 2012 Soort Gem. (R) Hoogste (R) Koper van duurste dier Verkoper van duurste dier Bulle R 26 166.67 R 30 000.00 De Hart Trust, Wesselsbron Rutland Farms, Christiana Dragtige Koeie R 8 107.14 R 8 500.00 KJW Boerdery, Kimberley Welday Boerdery, Kimberley Dragtige Verse R 7 588.79 R 9 250.00 Alba Abatior, Hopetown Dippenaar JM, [...]
by Amanda
op April 20, 2012
in Algemeen, Nuus, Veilingsverslae
Skatkis Bonsmaras 28 Maart 2012 Soort Gem. (R) Hoogste (R) Koper van duurste dier Verkoper van duurste dier Bulle R 39 666.67 R 150 000.00 W & Z Trust, Erasmusrand CR Visser Boerdery, Vryburg Dragtige Koeie (Stoet) R 13 312.50 R 19 000.00 Black Hawk Tensmar Farming (PTY) LTD, Hartbeesfontein CR Visser Boerdery, Vryburg Koeie & Kalwers (Stoet) R [...]
by Amanda
op February 27, 2012
in Algemeen, Nuus, Veilingsverslae
Mielieboere Bonsmaras 23 Februarie 2012 Soort Gem. (R) Hoogste (R) Koper van duurste dier Verkoper van duurste dier Bulle R 31 176.47 R 39 000.00 BRT Boerdery (EDMS) BPK, Viljoenskroon Gossayn Brothers Livestock, Viljoenskroon 3 in 1 R 13 875.00 R 16 500.00 Dirk Potgieter Familie Trust, Grootvlei Danie Thomas BDY BK. Edenville Dragtige Koeie R 8 638.75 R 10 000.00 [...]
by Amanda
op February 27, 2012
in Algemeen, Nuus, Veilingsverslae
Bonsmara Aantelveiling 20 Januarie 2012 Op 20 Januarie 2012 skop Optima Afslaers die jaar af met ‘n Bonsmara Aanteelveiling te Somerville, Bultfontein. Met ‘n totale 300 kommersiële vroulike diere deur die ring, het die gemiddelde skitterend gelyk! Hasie en Helmine Trust va Vryburg slaan die hoogste bod toe op die Dragtige Koeie. Bandon [...]
by Amanda
op February 27, 2012
in Veilingsverslae
Mokale Bonsmaras 15 November 2011 Optima Afslaers het op 15 November 2011 Mokale Bonsmaras se algehele uitverkoping gehou op Vryburg. Ons dank aan Hennie Snyman (Paradigm Lanboukundige Adviseurs) wat die veiling begin het met ‘n bespreking rakende die kudde profiel. XHRS Investments van Vivo, is die trotse nuwe eienaar van die duurste bul, terwyl [...]
by Amanda
op February 27, 2012
in Veilingsverslae
Le Roc Brangus 26 Oktober 2011 Op 26 Oktober 2011 bied Optima namens Le Roc Brangus ‘n baie suksesvolle Brangus veiling aan. Met soveel as 57 registrasies kon mens nie anders as om uitstekende resultate te verwag nie. D Botha van Christiana het weggestap met die duurste bul, terwyl P Loggerenberg van Fichardt Park [...]
by Amanda
op February 27, 2012
in Veilingsverslae
Mid Vrystaat 20 Oktober 2011 Op 20 oktober 2011 bied Optima met trots die Mid Vrystaat Bonsmara veiling aan. Met soveel as 79 registrasies verloop die dag uiters suksesvol. Die duurste bul gaan aan K Coetzee van Bethlehem teen R18000.00, en die duurste dragtige koeie gaan aan J Strydom van Bloemfontein teen R30000.00 stuk. [...]
by Amanda
op February 27, 2012
in Veilingsverslae
Clocolan Bonsmaras 2 November 2011 Op Woensdag 2 November 2011 het Optima die jaarlikse Clocolan Bonsmara veiling aangebied. Pragtige diere het teen uitstekende pryse onder die hammer gekom. Optima bedank elkeen betrokke vir die sukses van die dag. Veilingsuitslae: Hoogste prys (Bulle) R33 000.00 (Kopers JLS van Rooyen (Clocolan) en JHC LouwTheunissen). Verkopers AJ [...]
by Amanda
op February 27, 2012
in Veilingsverslae
Platinum Bonsmara 3 November 2011 Op Donderdag 3 November 2011 bied Optima-Afslaers die Platinum Bonsmara groep se openings veiling aan. Optima dank graag elke individuele koper vir die bydrae tot die dag se sukses, met spesiale dank aan die volgende persone met betrekking tot die duurste lotte. Gossayn Brothers Livestock van Viljoenskroon vir die [...]
by Amanda
op December 13, 2011
in Algemeen, Veilingsverslae
Die veiling van Palmietfontein en Mooispruit het op 8 September 2011 plaasgevind. Lot 38 het die duurste bul opgelewer en WS Snyman het R60 000-00 opgedok vir die voorreg om die nuwe eienaar te word. Die verkoper was JH van der Walt. Die gemiddeld wat Mooispruit se bulle opgelewer het was R26 966-14 terwyl Palmietfontein [...]