Argief › Opsoek Na

Dringend gesoek:

Dringend opsoek na: 15 – 20 Dragtige Beefmaster Koeie, Koeie met Kalwers of Dragtige Verse Top kwaliteit melkbeeste Kontak Francois Naude0721919319 Vertel iemand op Facebook Vertel iemand op Linkedin Tweet oor Optima! Epos hierdie aan jou vriend

Kommentaar ( 0 )

Gesoek: Bonsmara Koeie, Verse & Speenkalwers

Opsoek na:   100 Jong Bonsmara Koeie met Kalwers, 30 Swaar Dragtige Bonsmara Verse, 500 Speenkalwers.  Kontak:  Louw Snyman 0828085343 Willie Snyman 0823752524 Bennie Steenkamp 0823284998 Vertel iemand op Facebook Vertel iemand op Linkedin Tweet oor Optima! Epos hierdie aan jou vriend

Kommentaar ( 0 )

Dringend gesoek: Speenkalwers

Dringend op soek na 100 speenkalwers vir Parys omgewing. Verkieslik Bonsmara’s, tussen 200 en 220kg. Kontak Hennie Snyman 0825743120 Vertel iemand op Facebook Vertel iemand op Linkedin Tweet oor Optima! Epos hierdie aan jou vriend

Kommentaar ( 0 )

Opsoek na Bonsmara Verse

Opsoek na 60 Bonsmara Verse Uit BM negatiewe kudde Moet geïmmuniseer wees Teen Desember gereed wees vir bul Kontak Hennie Snyman 0825743120 Vertel iemand op Facebook Vertel iemand op Linkedin Tweet oor Optima! Epos hierdie aan jou vriend

Kommentaar ( 0 )

Gesoek: Dragtige koeie

Opsoek na:  40 dragtige koeie verkieslik BM getoets (en alle ander noodsaaklike toetse). Asook enige ander beskikbare beeste Kontak Francois Naude 0721919319 Vertel iemand op Facebook Vertel iemand op Linkedin Tweet oor Optima! Epos hierdie aan jou vriend

Kommentaar ( 0 )

Gesoek: Speenkalwers

Dringend gesoek Speenkalwers Gewig onder 230kg Kontak EP Bergh 0836517269 Vertel iemand op Facebook Vertel iemand op Linkedin Tweet oor Optima! Epos hierdie aan jou vriend

Kommentaar (1)