Argief › Nuus

Beskikbaar:

Beskikbaar: 260 Speenkalwers Kontak EP Bergh 0836517269 Vertel iemand op Facebook Vertel iemand op Linkedin Tweet oor Optima! Epos hierdie aan jou vriend

Kommentaar ( 0 )

Dringend gesoek:

Dringend opsoek na: 15 – 20 Dragtige Beefmaster Koeie, Koeie met Kalwers of Dragtige Verse Top kwaliteit melkbeeste Kontak Francois Naude0721919319 Vertel iemand op Facebook Vertel iemand op Linkedin Tweet oor Optima! Epos hierdie aan jou vriend

Kommentaar ( 0 )

Kruger en Rutland Bonsmaras 29 Maart 2012

Kruger en Rutland Bonsmaras 29 Maart 2012 Soort Gem. (R) Hoogste (R) Koper van duurste dier Verkoper van duurste dier Bulle R 26 166.67 R 30 000.00 De Hart Trust, Wesselsbron Rutland Farms, Christiana Dragtige Koeie R 8 107.14 R 8 500.00 KJW Boerdery, Kimberley Welday Boerdery, Kimberley Dragtige Verse R 7 588.79 R 9 250.00 Alba Abatior, Hopetown Dippenaar JM, [...]

Kommentaar ( 0 )

Skatkis Bonsmaras 28 Maart 2012

Skatkis Bonsmaras 28 Maart 2012 Soort Gem. (R) Hoogste (R) Koper van duurste dier Verkoper van duurste dier Bulle R 39 666.67 R 150 000.00 W & Z Trust, Erasmusrand CR Visser Boerdery, Vryburg Dragtige Koeie (Stoet) R 13 312.50 R 19 000.00 Black Hawk Tensmar Farming (PTY) LTD, Hartbeesfontein CR Visser Boerdery, Vryburg Koeie & Kalwers (Stoet) R [...]

Kommentaar ( 0 )

Mielieboere Bonsmaras 23 Februarie 2012

Mielieboere Bonsmaras 23 Februarie 2012 Soort Gem. (R) Hoogste (R) Koper van duurste dier Verkoper van duurste dier Bulle R 31 176.47 R 39 000.00 BRT Boerdery (EDMS) BPK, Viljoenskroon Gossayn Brothers Livestock, Viljoenskroon 3 in 1 R 13 875.00 R 16 500.00 Dirk Potgieter Familie Trust, Grootvlei Danie Thomas BDY BK. Edenville Dragtige Koeie R 8 638.75 R 10 000.00 [...]

Kommentaar ( 0 )

Bonsmara Aanteelveiling 20 Januarie 2012

Bonsmara Aantelveiling 20 Januarie 2012     Op 20 Januarie 2012 skop Optima Afslaers die jaar af met ‘n Bonsmara Aanteelveiling te Somerville, Bultfontein. Met ‘n totale 300 kommersiële vroulike diere deur die ring, het die gemiddelde skitterend gelyk! Hasie en Helmine Trust va Vryburg slaan die hoogste bod toe op die Dragtige Koeie. Bandon [...]

Kommentaar ( 0 )

Feesgety seënwense

Optima bestuur en personeel bedank u elkeen vir u gewaardeerde ondersteuning die afgelope jaar. Optima is trots om by u en die landbou betrokke te wees. Wees verseker van uiterse professionele diens te alle tye. Kliek op die advertensie om te vergroot:   Vertel iemand op Facebook Vertel iemand op Linkedin Tweet oor Optima! Epos hierdie aan [...]

Kommentaar ( 0 )

2011 – 2012

2011 Veilings afgehandel, volstoom besig met 2012 beplanning, hou die webwerf dop vir die volledige 2012 veilingslys! Vertel iemand op Facebook Vertel iemand op Linkedin Tweet oor Optima! Epos hierdie aan jou vriend

Kommentaar ( 0 )

Gesoek: Bonsmara Koeie, Verse & Speenkalwers

Opsoek na:   100 Jong Bonsmara Koeie met Kalwers, 30 Swaar Dragtige Bonsmara Verse, 500 Speenkalwers.  Kontak:  Louw Snyman 0828085343 Willie Snyman 0823752524 Bennie Steenkamp 0823284998 Vertel iemand op Facebook Vertel iemand op Linkedin Tweet oor Optima! Epos hierdie aan jou vriend

Kommentaar ( 0 )

Dringend gesoek: Speenkalwers

Dringend op soek na 100 speenkalwers vir Parys omgewing. Verkieslik Bonsmara’s, tussen 200 en 220kg. Kontak Hennie Snyman 0825743120 Vertel iemand op Facebook Vertel iemand op Linkedin Tweet oor Optima! Epos hierdie aan jou vriend

Kommentaar ( 0 )