Agtergrond
Optima het sy ontstaan in Augustus 2009 te danke aan die feit dat sekere tekortkominge in die bedryf aangespreek gaan word. Met 27 jaar se gesamentlike praktiese ondervinding in die aanbied van veilings is ons toegespits op ‘n dinamiese, persoonlike en professionele diens aan ons gewaardeerde kliënte. Ons streef om landswyd ‘n gebruikersvriendelike en bevredigende diens te lewer.
Optima kenmerke
- Optima is anders.
- Optima is gefokus.
- Optima besef dat kliënte ons verantwoordelikheid is.
- Optima pak elke aksie met optimisme aan.
- Optima besef: U sukses is ons sukses.
- Optima het ‘n belang by die totale landboubedryf.
- Optima het bewese, professionele mense tot u diens.
- Optima is klein genoeg om persoonlik te wees, maar groot genoeg om ‘n verskil te maak.
- Optima dra u belange op die hart.
- Optima is doelgerig.
- Optima is volhoubaar.



